NUUSBERIG 7 OKTOBER 2024

DERDE KWARTAAL / THIRD TERM TOP 10

Soos blits het die derde kwartaal verbygesnel! Te midde van ‘n wintersportseisoen wat ten einde geloop het, ‘n eisteddfod wat suksesvol aangebied is én ‘n Graad 7-toer Kaapstad toe, het akademie hier by Laerskool Aliwal-Noord nie agter gebly nie.

Teachers and learners worked very hard and the final end-of-term results are proof of perseverance and dedication. We are very proud to announce the Top 10-academic achievers for Term 3.

 

GRADE 4 / GRAAD 4:

VAN / SURNAME

NAAM / NAME

TOTAL

RANK

Moolman

Mishke

90.83

1

Botha

Romé

90.17

2

Hattingh

Fernand

88.67

3

Kotze

Adanje

88.67

3

Schmidt

Annabet

88.00

5

Thompson

Willem

87.50

6

Labuscagne

Josh

87.17

7

Roberts

Karla

86.50

8

Van Zyl

Dané

85.50

9

Bradfield

Lee-Ann

84.00

10

 

GRADE 5 / GRAAD 5:

VAN / SURNAME

NAAM / NAME

TOTAL

RANK

Nel

Liné

90.83

1

Peyper

Elizna

90.83

1

Nel

Karla

87.67

3

Paul

Michael

87.33

4

Van der Westhuizen

Johannes

86.50

5

Van Riet

Ria

86.50

5

Mzuzu

Hluma

86.17

7

Van Zyl

Nathan

86.00

8

Vorster

Adriaan

86.00

8

Saba

Liso

85.50

10

 GRADE 6 / GRAAD 6:

VAN / SURNAME

NAAM / NAME

TOTAL

RANK

De Wet

Kara

93.50

1

Weitsz

Natasha

88.67

2

Lubbe

Lia

87.33

3

Ntutha

Zenande

86.83

4

Huluhulu

Mikhulu

86.67

5

Janse van Rensburg

Johan

85.67

6

Botha-Arends

Barend

82.83

7

Van Zyl

Nika

82.50

8

Thompson

Sarie

82.33

9

Ndalasi

Sanelisiwe

82.00

10

Slater

Bruché

82.00

10

GRADE 7 / GRAAD7:

VAN / SURNAME

NAAM / NAME

TOTAL

RANK

Van der Merwe

Amay

94.22

1

Naudé

Anè

93.56

2

Herion

Miané

90.78

3

Labuscagne

Frieda-Marie

86.78

4

Van Riet

Annatjie

86.22

5

Odendaal

Rosali

85.44

6

Koloba

Olerato

85.33

7

Botha

Francois

84.44

8

Schmidt

Anna-Ria

83.11

9

Moolman

Migael

82.33

10

Van Zyl

Tristan

82.33

10

Van Deventer

Jessica

82.33

10

 

Not everyone can end a term in the Top 10 positions, but that does not mean that we don’t have many more students who also achieved excellent results.

Ons gee hierdie kwartaal weer eens erkenning aan al die leerlinge wat hul toetsreeks geslaag het en wat hul eie gemiddelde % van Kwartaal 2 met 5% of meer kon verbeter.

In Grade 4, there were 6 learners who improved their term marks with 5% or more.  They received an academic improvement badge.

Daar is nie minder nie as 24 Graad 5-leerlinge wat met 5% of meer op hul Junie-punte kon verbeter.  Ook hierdie  leerlinge kry erkenning in die vorm van ‘n Akademiese Vorderings-speldjie.

In Grade 6 we congratulate a further 18 learners, who also managed to improve their second term marks with 5% or more.

We also acknowledge the 18 Grade 7-learners who achieved 5% or more improvement on their previous report marks.

Daar is egter nóg ‘n groot aantal leerlinge wat hul Juniepunte kon verbeter, al was dit nie met 5% of meer nie. But to improve even if only by 1% on the average of the previous term’s report, shows that a learner has worked hard and shown perseverance.

Ons is so trots op elke leerling wat dit kon regkry om sy of haar Junie-punte te verbeter, al was dit net met 1%.

Baie geluk aan die 23 x Graad 4’s; 18 x Graad 5’s; 26 x Graad 6-leerlinge en 24 x Graad 7’s wat almal verbetering getoon het.

“The quality of your work reflects the quality of your character.  Focus on excellence in all you do and success will follow” – Epictetus

Sterkte vir die laaste kwartaal.  Doen jou bes, élke dag en moet nooit moed opgee nie.  Laat ons almal elke dag ons skool se leuse nastreef… Dapper Vorentoe! … Boldly Onwards.

 

KAAPSE TOER 2024

Die Kaapse Toer is al vir baie jare ‘n hoogtepunt vir elke graad 7. Die tyd het aangebreek en op die 8ste September vertrek die busse na hulle eerste bestemming. Veilig in Oudtshoorn en almal rus lekker na ‘n lang dag op die pad. Dag twee en reg vir hulle eerste besoekpunt, die Cango Grotte. Afrika se grootste vertoongrotte en een van die Sewe Wonders van Suid-Afrika. Wat ‘n belewenis. Daarna besoek hulle die Cango Volstruisplaas en leer meer oor volstruise en kry die geleentheid om hulle te voer. Hulle volgende bestemming was die Krokodilplaas, waar die graad 7’s ‘n groot verskeidenheid dierspesies kon sien, onder andere leeus, ‘n luiperd, ‘n wit tier, miniatuur seekoeie, vrugtevlermuise en nog vele meer.

On day three they hit the road again to spend the night in Still Bay. On their way there, they visited the Redberry Farm to pick some strawberries and do the Hedge Maze. On their arrival in Still Bay the NSRI came to talk to them about water safety. It was a cold day but that didn’t stop the grades 7’s from swimming in the ocean. After a good night’s rest everyone was excited to drive to Cape Town.  World of birds was their first stop in Cape Town. On day five they went on a tour through the Castle of good Hope. A quick stop on signal hill for lunch and to enjoy the view. Table Mountain was their next destination. What an amazing experience to visit one of the Seven Wonders of the World that is in our country. Going on the cable car was a lot of fun. The cable car was completed in 1929 and the cableway was opened on 4 October 1929. The cableway has been upgraded three times since then.

Dag ses begin hulle hullle dag met ‘n bootrit en sien hoe die robbe in die see baljaar. Daarna besoek hulle die Two Oceans Akwarium en kry geleentheid om meer oor die oseaan te leer en die seelewe van naby te waardeer. Om so naby aan ‘n haai te wees was ongelooflik en sekere dele voel dit of mens onder deur die see loop. Die dag is afgesluit deur die V & A Waterfront te besoek. Vir die graad 7’s was dit lekker om deur al die verskillende winkels te loop en bietjie te “shop”. Dag sewe was verseker ‘n hoogtepunt by Cool Runnings. Dit was vet-pret en die onderwysers het net so lekker soos die kinders by daai bult afgekom.

Walking shoes on to start day eight by visiting Cape Point, the south western tip of Africa. It was a tough climb, but was worth it in the end. The view was breath taking. Day nine and their last day in Cape Town they visited the Cape Town Science Centre. It was a day filled with experiments and science games. Later that day the grade 7’s went to visit the Heart of Cape Town Museum at Groote Schuur Hospital. They got to see where the very first successful human heart transplant, led by Christiaan Neethling Barnard, happened on the 3rd of December 1967. It was one of the greatest moments in medical history.

Dag tien en tyd om weer in die pad te val halfpad huis toe. Die graad 7’s kon lekker afkoel in die swembad by hulle blyplek in Oudtshoorn. Hulle het die aand ‘n lekker kompitisie gehad. Elke bus se leerders moes ‘n dans opvoer en die juffrouens het ook gewys dat hulle weet hoe om te dans. Na ‘n wonderlike tien dae is dit tyd om huistoe te gaan. Almal was baie opgewonde om hulle geliefdes te sien en in hulle eie bed te slaap.

What a privilege to go on such an amazing tour. Thank you to all the teachers, parents and sponsors that made this opportunity possible for each learner. It’s definitely a tour they would always remember and cherish. To 2024’s grade 7 class, a round of applause to you, all the tour guides at each site that you visited complimented you on your good manners and good behaviour.  To our Heavenly Father, we thank you for keeping each and every learner and teacher safe during the Cape Tour.

Scroll to Top