NUUSBERIG 12 FEBRUARIE 2024

LANDSDIENS:

6 van Laerskool Aliwal-Noord se volwasse Landsdienslede het vanaf 9-11 Januarie die jaarlikse vergadering te LekkerOord, Oos-Londen, bygewoon. 

Our Province has 17 active Land Service Clubs. Each club was represented by 2-3 passionate Land Service adults. We used this opportunity to reflect on 2023 and plan new ideas and our Provincial camp for 2024. 

Landsdiens is vanjaar 110 jaar aktief in Suid-Afrika. Laerskool Aliwal-Noord, Aliwal-Noord Hoërskool en Nkosi Sikelela Privaat Skool beplan opwindende geleenthede om Aliwal-Noord se gemeenskap by ons Landsdiens feesvieringe betrokke te kry! 

 

ATLETIEK: LUNCEDO CMC BYEENKOMS:

The Luncedo CMC athletics meeting took place on Friday 9 February 2024 and was once again hosted by Aliwal North Primary School.  Three CMC’s took part at this meeting.  They were CMC 1, consisting of Burgersdorp schools, Venterstad and Steynsburg

CMC 2 bestaan uit alle skole in Aliwal-Noord en Phameng (Jamestown), terwyl CMC 3 skole Barkly-Oos en Lady-Grey insluit.

Altesaam 24 rekords het in die slag gebly, waarvan vier deur Alie-atlete gebreek is.

Baie geluk aan Liané Kruger wat die Dogters o/13 gewigstootrekord verbeter met ‘n pragafstand van 10.05 meter.

Michael Paul broke the record for Boys u/11 High Jump with a height of 1.21 meter.

Olamide Olaifa broke the Boys u/10 record for the 100-meter sprint in a time of 14.49 seconds.

Ivor Ludick verbeter die Seuns o/8 rekord in die 80 meter met ‘n tyd van 12.50 sekondes.

Congratulations to all of these athletes.

LSAN-atlete behaal ook verskeie eerste-, tweede- en derde plekke om so hulle plek in die Luncedo span te verseker.  28 van Laerskool Aliwal-Noord se atlete is in die span opgeneem.

Hierdie span gaan die Luncedo streek 23 Februarie 2024 by die Joe Gqabi-byeenkoms op Sterkspruit verteenwoordig.

Best of luck for the next meeting!

Scroll to Top