hokkie
LSAN besit oor ‘n
ryk hokkiekultuur. Trots, respek en
deursettingsvermoë is van die eienskappe
wat ten toon gestel word op en vanaf die veld. Vaardigheidsontwikkeling word
reeds op ‘n baie vroeë stadium gedoen om deelname te bevorder.
By Laerskool Aliwal-Noord
glo ons dat sukses nie kom van dit wat ons af en toe doen nie, maar van dit wat
ons aanhoudend doen.
Onlangse prestasies:
2022: LSAN word in die O/12A, O/13A en O/13B Suid-
Vrystaat hokkie verteenwoordig.
