netbal (2)

netbal

Netbal is reeds
vir baie jare aktief in LSAN.  Dogters
vanaf Graad 1 tot 7 neem deel.  In Graad
1 neem al die dogters deel en word daar hoofsaaklik op die ontwikkeling van
basiese vaardighede gekonsentreer. Vanaf graad 2 word wedstryde teen ander
skole gespeel.  Ons spelers vaar ook
jaarliks baie goed op streeks en provinsiale vlak.  Gedurende 2022 gaan vier van ons O/12 spelers
en vyf O/13 spelers aan die Oos-Kaapse proewe deelneem. 

Gedurende 2021 is
twee O/12 spelers en twee O/13 spelers tot die Oos-Kaapse span verkies.

Scroll to Top