Home

Uit die skoolhoof se pen…

Dit is
voorwaar vir my ‘n kosbare voorreg om u welkom te heet in Alie-land!

Laerskool
Aliwal-Noord is ‘n toonaangewende, multi-kulturele, gemengde skool wat
parallelmedium (Afrikaans en Engels) onderrig verskaf aan bykans 560 leerders, wat wissel
tussen Gr. R-7, van regoor die Noord-Oos-Kaapse platteland.  

LSAN is ‘n
waardegedrewe skool wat fokus op die volgende waardes: OMGEE (Gr 1), EERLIHEID (Gr 2), VERANDWOORDELIKHEID (Gr 3), RESPEK (Gr 4), BEDAGSAAMHEID (Gr 5), REGVERDIGHEID (Gr 6), EIENAARSKAP (Gr 7).  Ons streef na die holistiese opvoeding van
die totale kind; daarom poog ons om na elke leerling op geestelike-,
intellektuele-, emosionele, sosiale, fisiese en kulturele vlak om te sien.

lees meer

NUUTSTE NUUS

LEES MEER

BELANGRIKE DATUMS

LEES MEER

SPORT PROGRAM

LEES MEER

AFLAAIBARE VORMS

LEES MEER

kontak besonderhede

Benson Straat, Aliwal Noord, 9750

051 634 1827

az.oc.mawobfsctd-8326e8@nasl | admin@anps.co.za | az.oc.spnaobfsctd-78bfe4@ofni

Scroll to Top