051 634 1827  |  admin@lsan.co.za | lsan@wam.co.za |  info@anps.co.za

netbal

Netbal is reeds vir baie jare aktief in LSAN.  Dogters vanaf Graad 1 tot 7 neem deel.  In Graad 1 neem al die dogters deel en word daar hoofsaaklik op die ontwikkeling van basiese vaardighede gekonsentreer. Vanaf graad 2 word wedstryde teen ander skole gespeel.  Ons spelers vaar ook jaarliks baie goed op streeks en provinsiale vlak.  Gedurende 2022 gaan vier van ons O/12 spelers en vyf O/13 spelers aan die Oos-Kaapse proewe deelneem. 

Gedurende 2021 is twee O/12 spelers en twee O/13 spelers tot die Oos-Kaapse span verkies.