051 634 1827  |  admin@lsan.co.za | lsan@wam.co.za |  info@anps.co.za

tariewe vir 2025 is soos volg:

JAAR VOORUIT – Betaalbaar voor 28 Februarie 2025

1 kind

JAARLIKSE FOOI

R18 315.00- 5% = R 17 399.25

Afslag - R 915.75

MAANDELIKSE FOOI

R 1665.00 per maand

2 kinders

JAARLIKSE FOOI

R36 630.00 - 5% = R 34 798.50

Afslag - R 1831.50

MAANDELIKSE FOOI

R 3330.00 per maand

3 kinders

JAARLIKSE FOOI

R54 945.00 - 5% = R 52 197.75

Afslag - R 2747.25

MAANDELIKSE FOOI

R 4995.00 per maand

4 kinders

JAARLIKSE FOOI

R73 260.00 - 5% = R 69 597.00

Afslag - R 3663.00 

MAANDELIKSE FOOI

R 6660.00.00 per maand

R1665.00 per kind vir 11 maande vanaf Januarie tot November
Indien u van die skool se maandelikse debietorderstelsels gebruik maak, kwalifiseer u vir 5% afslag.    

Bankbesonderhede :​ Laerskool Aliwal-Noord - FNB: Takkode: 210120, Reknr: 62177044709