Laerskool Aliwal-Noord is ‘n primêre skool wat die
volgende ten doel het:
visie
Om die kind in
totaliteit op te voed met die aanwending van alle moontlike bronne.
missie
Ons
ouers, leerders en onderwysers streef ‘n EFFEKTIEWE SKOOL waar KENNIS,
VAARDIGHEDE EN GESINDHEDE t.o.v. die akademie, kultuur en sport aangeleer word.
etos
Die opvoeding en
ontwikkeling van die kind in totaliteit. Opvoeding aan die Laerskool
Aliwal-Noord berus op die volgende vier pilare: