SLIPPERDAG / SLIPPER DAY
Wat is nou lekkerder as om heeldag by die skool “slippers” te dra en iets vir iemand anders te beteken.
Vrydag, die 5de Mei, het Laerskool Aliwal-Noord se leerders die organisasie “Reach for a Dream” se slipperdag ondersteun deur plakkers te koop. Alies met omgee harte! Dit is een van ons waardes wat ons hier in...