051 634 1827  |  admin@lsan.co.za | lsan@wam.co.za |  info@anps.co.za

NUUSBERIG 4 NOVEMBER 2025

GRONDSLAGFASE KONSERT / FOUNDATION PHASE CONCERT – “LEKKERGOEDLAND”

Die Grondslagfase se konsert, “Lekkergoedland”, was ’n kleurvolle fees van musiek, dans en kinderlike vreugde! Die verhoog het geblink met pragtige kostuums en kreatiewe dekor, en elke klas het met trots hul deel uitgevoer. ’n Groot dankie aan al die onderwysers en ouers vir hul...

Read more :NUUSBERIG 4 NOVEMBER 2025

NUUSBERIG 28 OKTOBER 2025

NUUS IN ALIE-LAND

CRICKET / KRIEKET:

LSAN VS BLIKKIES

Laerskool Aliwal-Noord se krieketspanne het Dinsdag, 21 Oktober, teen Laerskool Burgersdorp te staan gekom in ’n reeks opwindende wedstryde. Die dag is gekenmerk deur goeie sportmangees, sterk spanwerk en uitstekende spel van beide skole.

In die o/7-wedstryd het Aliwal-Noord dapper baklei...

Read more :NUUSBERIG 28 OKTOBER 2025

NUUSBERIG 20 OKTOBER 2025

ONS-GEE-OM LANDSDIENSKLUB / WE CARE LAND SERVICE CLUB:

 Maandag, 20 Oktober, het ons graad 6 en 7 Landsdieners hulle liefde vir hul medemens uitgeleef. Elke kind het een Engelse en een Afrikaanse boekmerk ingekleur vir ANPS se matriekleerders. Agterop het hulle elke leerder sterkte toegewens vir hulle komende eindeksamen. Hierdie boekmerkies sal...

Read more :NUUSBERIG 20 OKTOBER 2025

NUUSBERIG 14 OKTOBER 2025

ALIWAL-NOORD LAERSKOOL GRAAD 7’S GENIET ’N ONVERGEETLIKE KAAPSE TOER!

Laerskool Aliwal-Noord se jaarlikse Graad 7 Kaapse toer het van 20 tot 29 September plaasgevind, dit was ’n belewenis vol avontuur, lag en leersame oomblikke.

Die groep het hul reis afgeskop met twee aande in Oudtshoorn, waar hulle besoek afgelê het by die Kango Grotte...

Read more :NUUSBERIG 14 OKTOBER 2025

NUUSBERIG 15 SEPTEMBER 2025

Eisted@Alies 2025 Wow Evening

It was a beautiful evening at Aliwal North Primary School as we hosted the prestigious Eisted@Alies 2025 Wow Evening. The hall was decorated with great care and looked truly stunning. Parents, learners, teachers, and friends of the school gathered with pride to celebrate the incredible talent on display.

Baie geluk...

Read more :NUUSBERIG 15 SEPTEMBER 2025

NUUSBERIG 9 SEPTEMBER 2025

ONS-GEE-OM LANDSDIENSKLUB:

By die afgelope Landsdiensmiddag het ons gewerk dat die stoom trek. Ons nuwelinge, die Graad 3 maats, het geleer hoe om proppies te sorteer vir ons proppieprojek. Hierdie aktiwiteit het weer ons leerders gemotiveer om bewus te wees van proppies wat rondlê en herwin kan word. 

Our Grade 4 members made beautiful spring...

Read more :NUUSBERIG 9 SEPTEMBER 2025