LANDSDIENS / LAND SERVICE IN ALIE-LAND
He is not here, for He has risen - Luke 24:6
Gedurende die week voor Paasnaweek, het die gr. 4 en 5 Landsdiens leerders ‘n paaseier wat oopkraak uit dun karton gemaak. Daar het ‘n kuiken uit gekom wanneer die eier oopbreek. Die gedagte was dat Jesus vir ons ‘n geskenk is en vir ons sondes aan die kruis gesterf het. The learners really enjoyed it, and benefited greatly from it! It was a fun and creative activity.
Senior landservice had a full afternoon acting out our love for labour in different ways.
Ons graad 7 Landsdiensmeisies het die middag by Aliwal se museum deurgebring. Hulle het tuinwerk gedoen, gehelp om bossies uit te trek, water te gee en het ook die tuinbankies gewas. Daarna het hulle die middag prettig afgesluit deur ou uitrustings, wat in die museum is, aan te trek.
Our grade 6 girls sorted the last of our bottle tops for our Sweetheart Foundation project, to make space for lots more bottle tops to come in again. They also did a chicken parade around the school to clean our schoolgrounds.
Ons graad 6 en 7 seuns het die skool se walle skoongemaak en daar waar gif nie gespruit kan word nie het hulle die doringbossies en grasse uitgetrek.
"Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation; the old things have passed away; behold, all things have become new." - 2 Corinthians 5:17
PRAISE & WORSHIP / LOFPRYSINGSAAND IN ALIE-LAND
Op die 12de Mei 2025 het ons skool se Landsdiensklub en ATKV-klub koppe bymekaar gesit om ñ lofprysing- en aanbiddingsaand aan te bied by Laerskool Aliwal-Noord.
It was a blessed evening where we praised the Lord and also received a beautiful message. A big thank you to the Doxa Deo band, who came all the way from Bloemfontein to lead the worship. Albert Verwey, the leader of this group, delivered the following beautiful message: “Who the son sets free is free, is free indeed.” Which means that we have nothing to fear if we know Jesus, He is the perfect example of love.
Die ingangsfooi om hierdie geleentheid by te woon was ‘n blikkie onbederfbare kos. Ons het die blikkieskos aan 4 plaaslike organisasies geskenk. Ons kon ook 5 gebreide/gehekelde komberse, wat oorgebly het van laasjaar se Winter Wolprojek aan elke organisasie skenk.
Die organisasies betrokke is ons eie skool se voedingskema, “Aliwal North Round Table 55”, CMR Aliwal-Noord en “iThemba Foundation”.
Juffrou Sumara, leier van Oos-Kaap Landsdiens het die volgende oor hierdie geleentheid gesê: “Ek glo met my hele hart, dat ons wel 'n verskil maak en 'n positiewe bydrae in ons skool en in ons gemeenskap lewer”.
Ons het die aand afgesluit met liters en liters warm sjokolade, op eg Landsdiensmanier!!
Ons is oorweldig met dankbaarheid dat ons gemeenskap, jonk en oud, hierdie projek so mooi ondersteun het!
Thank you to everyone who supported our project, we were overwhelmed by the amount of people, young and old, who showed up to praise the Lord.
ALIES SPORT VS CRADOCK 10/05/2025
On Saturday, 10 May our teams played against Cradock. Dit was vir die meeste spanne die eerste wedstryde van die seisoen. Cradock was sterk kompetisie, maar Laerskool Aliwal-Noord het hulle staal gewys.
We want to thank Cradock for traveling to us and the great sportsmanship that was shown.
NETBAL:
Resultate:
o/7 A verloor 0-1
o/7 B wen 1-0
o/8 A verloor 0-4
o/8 B verloor 0-5
o/9 A wen 8-1
o/9 B verloor 0-1
o/10 A Wen 5-1
o/10 B Wen 7-0
o/10 C Wen 6-4
o/11 A Wen 10-7
o/11 B Wen 3-2
o/12 A Verloor 9-10
o/12 B Wen 11-4
o/13 A Wen 20-4
o/13 B Verloor 4-13
o/13 C Verloor 3-9
RUGBY:
UITSLAE / RESULTS:
o/7 A 1-1
o/7 B 0-7
o/9 A 21-0
o/9 B 0-14
o/11 A 0-42
o/11 B 5-17
o/13 A 10-22
o/13 B 0-50
HOKKIE / HOCKEY:
UITSLAE / RESULTS:
o/7 A 2-1
o/7 B 2-0
o/8 A 1-1
o/8 B 1-0
o/9 A 3-1
o/9 B 0-3
o/10A 3-4
o/10B 2-1
o/12A 2-0
o/13B 0-0
o/13A 1-2