{"id":72,"date":"2023-06-13T16:39:53","date_gmt":"2023-06-13T14:39:53","guid":{"rendered":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/2026\/2023\/06\/13\/21-februarie-2023\/"},"modified":"2023-06-13T16:39:53","modified_gmt":"2023-06-13T14:39:53","slug":"21-februarie-2023","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/2023\/06\/13\/21-februarie-2023\/","title":{"rendered":"21 FEBRUARIE 2023"},"content":{"rendered":"<p><strong>LAERSKOOL ALIWAL-NOORD NUUS:<\/strong><\/p>\n<p><strong>NETBAL:<\/strong><\/p>\n<p>\u201cOwn the court\u201d- netbalkursus<\/p>\n<p>Op Saterdag 18 Februarie het van LSAN se netbalafrigters en -speelsters hierdie uitstekende netbalkursus bygewoon. Die kursus is aangebied deur Carmen Barnard en Theresa Prince. Hulle is uiters bekwaam en het hul kennis en ervaring in die netbalw\u00eareld baie entoesiasties met almal by die kursus gedeel. Die afrigters en speelsters het die middag baie geniet en baie geleer. Hulle netbalvaardighede is nou opgeskerp en hulle is slaggereed vir 2023-netbalseisoen.<\/p>\n<p><strong>LANDSDIENS:<\/strong><\/p>\n<p>Oos-Kaap se volwasse Landsdiens Leiersberaad het die afgelope naweek in Graaff-Reinet plaasgevind. Altesaam 35 volwassenes van 15 Landsdiensklubs, regoor ons provinsie, het die geleentheid bygewoon. Dit was vanjaar nie net \u2018n algemene jaarvergadering en beplanningsgeleentheid vir die nuwe jaar se Landsdienskalender nie, maar ook die geleentheid om ons nuwe provinsiale bestuur vir die volgende drie jaar-termyn te kies. Baie geluk aan Mev. Sumara Snyman, wat herkies is as povinsiale voorsitter en ook aan Mev. Marisa van Rensburg, wat die portefeulje van Toekennings sal behartig.<\/p>\n<p>Elkeen van die Alie-verteenwoordigers wat hierdie beraad bygewoon het, deel vervolgens hul ervarings:<\/p>\n<p>Land Service is much much more than just an afternoon activity at the Aliwal North Primary School. It adds value to every single member, whether young or old. Land Service teaches our members about love and care for our Creator, for themselves, for each other and for nature. It becomes part of who you are and how you look at life in general. I am so blessed to be part of this awesome movement and I can only share my dreams for the future Land Service generations to come. \u201cFacta Non Verba, Deeds, not Words\u201d is also my motto and in setting that example, I dream of a youth organization where each member knows that he or she is important, has value and a call to duty to answer, regardless of differences in languages, cultures, religion or gender.\u00a0\u00a0 <em>Juf. Sumara Snyman<\/em><\/p>\n<p>Landsdiens verryk mens se lewens op verskeie maniere. In jou alledaagse lewe is daar gereeld klein oomblikke wat jou laat besef hoe Landsdiens \u2018n verskil in jou lewe gemaak het. Ons Landsdiensfamilie het hierdie naweek weer eens die voorreg gehad om \u2018n volwasse leiersberaad by te woon. Daar is gereflekteer op 2022 se aktiwiteite, die kampe, die lekker \u00e9n die sleg. Ons kon ook weer koppe bymekaarsit vir nuwe planne en idees om Landsdiens vir al ons lede in 2023 lekker te maak. Ons het lekker gewerk, gekuier en baie gelag!\u201d<em> \u00a0\u00a0Juf. Juanita de Villiers<\/em><\/p>\n<p>Landsdiens is &#8216;n plek waar kinders van jonk tot oud geleentheid kry om nuwe vaardighede aan te leer, verhoudings te bou en nuwe vriendskappe te begin. Die geleentheid wat ek die naweek gehad het om by die Landsdiens leiersberaad te kon wees, het my gewys dat dit nie net stop by kinders nie, maar trek ook deur tot by volwassenes maak nie saak hoe oud jy is nie.<\/p>\n<p>Ek het hierdie naweek die kans gekry om aan vaardighede te bou, nuwe bande te vorm en saam van die beste mense &#8216;n gesellige, maar ook leersame naweek te h\u00ea. Ek het werklik die naweek enduit geniet en staan met trots dat ek deel kan wees van die Landsdiensfamilie. <em>Juf. Amor\u00e9 Esbach<\/em><\/p>\n<p>It was very nice to see how many people in the Eastern Cape are passionate about Land Service. For me one of this weekend\u2019s highlights was the feedback from all the different clubs. We could learn from other\u2019s experiences and share new ideas and activities to present at our own club this year.\u00a0 <em>Mrs Marisa van Rensburg<\/em><\/p>\n<p>Nogmaals dankie aan hierdie volwassenes wat hul bydrae tot die sukses van ons beraad gelewer het. Baie dankie ook aan Mnr. Ignus van Rensburg, een van ons Landsdiens beskermingskomiteelede, wat ons bus bestuur het en gesorg het dat ons veilig heen en terug kon reis.<\/p>\n<p><strong>ONS-GEE-OM LANDSDIENSKLUB:<\/strong><\/p>\n<p>Ons Eerste \u201coes\u201d<\/p>\n<p>Nadat LSAN se landsdienstuin in die Covid jare nie regtig aan die gang kon kom nie, het sake in 2023 drasties verander.\u00a0 Die spinasie-oes lyk belowend en dus kon die eerste snysel met Julia en Ivy, ons kombuiswerkers, gedeel word.<\/p>\n<p>Die volgende snysel sal na die manswerkers gaan en daarna die skool se voedingskema.\u00a0 Die gr. 7-seuns het ook begin om die die buitebande mooi veelkleurig te verf.<\/p>\n<p><strong>TENNIS:<\/strong><\/p>\n<p>Donderdag 16 Februarie het Laerskool Aliwal-Noord se eerste tennisspan teen Burgersdorp kragte gemeet. Spelers het moeilike wedstryde gespeel en daar was vir seker &#8216;n paar senutergende oomblikke langs die tennisbaan.<\/p>\n<p>Op di\u00e9 dag het Laerskool Aliwal-Noord die oorhand gehad en met 113 potte teenoor 120 potte gewen. Spelers het baie goeie sportmangees getoon en die dag vreeslik geniet. Dankie aan Burgersdorp vir die geleentheid.\u00a0<\/p>\n<p><strong>VALENTYNSDAG:<\/strong><\/p>\n<p>Op Woensdag, 15 Februarie, het die leerders van Laerskool Aliwal-Noord Valentynsdag behoorlik gevier. Liefde was beslis in die lug. Leerders het die geleentheid gehad om kolwyntjies vooraf te bestel en kon tydens pouse die soetigheid van \u2018n smaaklike kolwyntjie geniet. Personeel was almal in skakerings van rooi en pienk geklee. Dit het verseker gesorg dat die liefde behoorlik gevier kon word. Ons by Laerskool Aliwal-Noord wens vir almal \u2018n jaar vol liefde toe.<\/p>\n<p>On Wednesday 15 February the learners of Aliwal North Primary School celebrated Valentine\u2019s Day. Love was certainly in the air. Learners had the opportunity to order cupcakes and could enjoy the sweetness of a cupcake during break time. Staff were clothed in shades of red and pink. This certainly ensured that love could be celebrated. We at Aliwal North Primary School wish everyone a year full of love.<\/p>\n<p><strong>ATLETIEK\/ATHLETICS CMC LUNCEDO:<\/strong><\/p>\n<p>Due to heavy rain during the week, the Luncedo athletics meeting that was to be held at Sauerpark, could not take place on Friday 10 February 2023 and was moved to Tuesday 14 February 2023.\u00a0 On Monday the track was prepared for the following day\u2019s meeting.\u00a0<\/p>\n<p>Dit was \u2018n perfekte dag vir atletiek.\u00a0 Die baan was in \u2018n goeie toestand, gegewe die re\u00ebn van die vorige week en nie minder nie as 21 rekords is op die dag verbeter.<\/p>\n<p>Die Alie-Atlete kwyt hulle baie goed van hulle taak en 38 van LSAN se atlete is in die Luncedo CMC- span opgeneem wat op Dinsdag 21 Februarie 2023 in Sterkspruit gaan deelneem.<\/p>\n<p>Athletes that qualify at this meeting, will represent the Joe Gqabi region at the provincials to be held on 3 and 4 March 2023.\u00a0 The venue must still be confirmed by Province.<\/p>\n<p>LSAN se atlete verbeter verskeie rekords.\u00a0 Gerbrandt Bekker verbeter nie minder nie as drie rekords.<\/p>\n<p>Gerbrandt Bekker, seuns 0\/13, verbeter die spiesgooirekord met \u2018n afstand van 33.96 meter.\u00a0 Die diskusrekord verbeter hy met \u2018n afstand van 32.02 meter en die gewigstootrekord met \u2018n allemintige 12.48 meter.\u00a0 Baie geluk!<\/p>\n<p>Mienke du Plessis set the new record of 4.21 meters in the long jump for girls 0\/13 years.<\/p>\n<p>Barend Botha-Arends, boys u\/11, set the new record for shot put with a distance of 9.90 meters.<\/p>\n<p>Erik Prinsloo verbeter die 80 meter hekkie rekord vir seuns 0\/13 in \u2018n tyd van 12.38 sekondes.<\/p>\n<p>Lian\u00e9 Kr\u00fcger, dogters 0\/12, verbeter die gewigstootrekord met \u2018n afstand van 9.11 meter.<\/p>\n<p>Francois Botha, seuns 0\/12, is die nuwe rekordhouer in die 150 meter hekkies met \u2018n tyd van 25.19 sekondes.<\/p>\n<p>Congratulations to all of these athletes.<\/p>\n<p>Sterkte word hulle vir die volgende byeenkoms toegewens.<\/p>\n<p>Keep the Alie name high!<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>LAERSKOOL ALIWAL-NOORD NUUS: NETBAL: \u201cOwn the court\u201d- netbalkursus Op Saterdag 18 Februarie het van LSAN se netbalafrigters en -speelsters hierdie [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"site-sidebar-layout":"default","site-content-layout":"","ast-site-content-layout":"default","site-content-style":"default","site-sidebar-style":"default","ast-global-header-display":"","ast-banner-title-visibility":"","ast-main-header-display":"","ast-hfb-above-header-display":"","ast-hfb-below-header-display":"","ast-hfb-mobile-header-display":"","site-post-title":"","ast-breadcrumbs-content":"","ast-featured-img":"","footer-sml-layout":"","ast-disable-related-posts":"","theme-transparent-header-meta":"","adv-header-id-meta":"","stick-header-meta":"","header-above-stick-meta":"","header-main-stick-meta":"","header-below-stick-meta":"","astra-migrate-meta-layouts":"default","ast-page-background-enabled":"default","ast-page-background-meta":{"desktop":{"background-color":"var(--ast-global-color-5)","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""},"tablet":{"background-color":"","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""},"mobile":{"background-color":"","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""}},"ast-content-background-meta":{"desktop":{"background-color":"var(--ast-global-color-4)","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""},"tablet":{"background-color":"var(--ast-global-color-4)","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""},"mobile":{"background-color":"var(--ast-global-color-4)","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""}},"footnotes":""},"categories":[3],"tags":[],"class_list":["post-72","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/72","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=72"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/72\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=72"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=72"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=72"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}