{"id":48,"date":"2022-09-16T10:18:24","date_gmt":"2022-09-16T08:18:24","guid":{"rendered":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/2026\/2022\/09\/16\/25-april-2022\/"},"modified":"2022-09-16T10:18:24","modified_gmt":"2022-09-16T08:18:24","slug":"25-april-2022","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/2022\/09\/16\/25-april-2022\/","title":{"rendered":"25 APRIL 2022"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><strong>NETBAL<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op Saterdag 23 April het Laerskool Aliwal-Noord se o\/11 A netbal spelers die geleentheid gekry om aan Willem Postma se netbaldag deel te neem. Die koue, nat weersomstandighede het die opwinding nie gekeer nie. Wedstryde is na die eerste rondte vir 30 minute uitgestel, maar daarna het die weer ons \u2018n kans gegee en spel is hervat.\u00a0<br \/>Spelers het die geleentheid gehad om 6 wedstryde te speel teen die volgende skole: Sentraal, Truida Kestell, Our Fathers Academy, Laerskool Oranje-Noord, Willem Postma en President Steyn. Die meisies het hulself goed van hul taak gekwyt en 3 van die 6 wedstryde gewen. Goeie sportmanskap is op die dag getoon en ongelooflik baie is geleer.\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">On Saturday 23 April the u\/11 netball players of Aliwal North Primary School had the opportunity to participate in Willem Postma\u2019s netball day. The cold, wet weather did not stop the excitement. After the first round games were postponed for 30 minutes. Thereafter the weather gave us the opportunity to continue with the games.\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Players had the opportunity to play 6 games against the following schools: Sentraal, Truida Kestell, Our Fathers Academy, Laerskool Oranje-Noord, Willem Postma and President Steyn. The girls did very well and 3 out of 6 games were won. Good sportsmanship was displayed on the day and players learned a lot.\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>0\/11 RUGBY<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">The U\/11 Rugby team played their first match in rainy conditions and on a very wet field in Bloemfontein. \u00a0Because of the conditions both teams made lots of mistakes.<br \/>Die Alies kon in die eerste helfte nie aan die gang kom nie en van goeie agterlynspel was daar nie regtig sprake nie. \u00a0Hulle wen die wedstryd egter 30-5 teen Laerskool Bloemfontein. \u00a0Die volgende wedstryd teen Laerskool President Brand is weens weerlig gekanselleer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>U\/9 RUGBY<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">A wet day in Bloemfontein. We were very lucky to be able to play in these conditions.<br \/>We played two games, the first against Grey Bloemfontein and lost 60-0. The second game we lost 32-0 against Willem Postma.\u00a0<br \/>Ons het wel beide wedstryde verloor, maar die seuns het wedstrydondervinding opgedoen. Hulle het dit baie geniet. Almal het hul harte uitgespeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>MARIZA BOTHA<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het my B. Ed Intermedi\u00eare Fase kwalifikasie deur die Universiteit van die Vrystaat verwerf. Dit was &#8216;n ongelooflike voorreg om &#8216;n rigting te kon studeer wat ek baie geniet. Ek &#8216;n groot passie vir kinders en glo mens kan elke dag iets by hulle leer.\u00a0<br \/>Om my ouers en vriende met my gradeplegtigheid by my te kon h\u00ea was baie spesiaal, aangesien hulle die mense in my lewe is wat my gemotiveer het as tye moeilik geraak het. \u00a0Die hoogtepunt van die dag was beslis om te weet dat 4 jaar se harde werk beloon word en dat ek my universiteits-loopbaan op &#8216;n gepaste wyse kon afsluit.\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek het &#8216;n pos by Laerskool Aliwal-Noord aanvaar en kyk nie een dag terug nie. Om nuut uit die universiteit te wees en in &#8216;n nuwe dorp aan te pas, was angswekkend. Die personeel het egter my dadelik laat welkom voel en bied steeds soveel ondersteuning. Buiten vir die personeel het leerders in die skool my ook met ope arms ontvang. Ek geniet die vakke wat ek aanbied en dus maak dit die akademiese aspek van skool vir my so lekker. Ek is van nature iemand wat baie lief is vir sport en om by die skool se sport betrokke te kan wees maak smiddae vir my absoluut iets om na uit te sien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>KENECHIA COETZEE<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Op Dinsdag, 19 April, het ek my B. Ed Intermedi\u00eare Fase graad gevang. Die gradeplegtigheid was baie spesiaal omdat dit die eerste in-persoon seremonie was sedert 2020.\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verrigtinge was uiters professioneel en dit het elke grade-houer die geleentheid gebied om te reflekteer op al ons harde werk.\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om te werk by Laerskool Aliwal is opwindend omdat ek gekonfronteer word met die realiteit van onderrig en onderwys alles waarom ek so hard geleer het. Een van die rolle van &#8216;n onderwyser is om &#8216;n lewenslange leerder te wees en elke dag is &#8216;n leer-proses. Ek geniet die kinders en hulle ywerigheid om te leer, asook al my kollegas se vriendelikheid. Dit is &#8216;n liefdevolle en gelukkige werksomgewing. Ek kon eenvoudig nie vir beter vra nie.\u00a0<br \/>Dit was &#8216;n lang en moeilike kursus, maar ek hoop alles wat ek geleer het weerspie\u00ebl sorgvuldig in my werk. My doel is om altyd kwaliteit onderrig te bied en ek sien uit na alles wat nog kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>HOKKIE BURGERSDORP<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat \u2018n voorreg het ons nie as skool om vir ons leerders die geleentheid te bied om hokkie te kan speel nie. Laerskool Aliwal-Noord se hokkiedogters het Donderdagmiddag na Burgersdorp vertrek om vriendskaplike wedstryde teen hulle te speel. Dit was \u2018n wonderlike geleentheid om vir leerders vaardighede te leer en speel geleentheid te bied. Die opwinding het al begin met van die dogters se eerste bus-rit. Dit was vir leerders, ouers en onderwysers lekker om weer deel te wees van \u2018n sport geleentheid. \u00a0Baie dankie aan Laerskool Burgersdorp wat ons so welkom laat voel het. Ons sien uit daarna om hulle te ontvang met die volgende geleentheid wanneer ons op ons tuisvelde gaan speel.<br \/>Most girls played on Astro for the first time. \u00a0To some of them it was a terrifying experience, others enjoyed it thoroughly.<br \/>What a privilege we have as a school to give our learners the opportunity to play hockey. Aliwal North Primary School&#8217;s hockey girls left for Burgersdorp on Thursday afternoon to play friendly matches against them. It was a great opportunity to teach learners skills and provide an opportunity to play. The excitement had already begun on the bus. It was nice for learners, parents and teachers to be part of a sporting event again. \u00a0Thank you so much to Burgersdorp Primary School for making us feel welcome. We look forward to receiving them when the next friendly will take place on home-ground.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><strong>GRAAD 6- EN 7-LANDSDIENSKAMP<\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Mens kry sopnat en waternat \u2026 en dan kry ons die afgelope naweek se Landsdienskamp by Breakaway Trails se nat \u2026 ons noem dit siep-sop-waternat! Ten spyte van re\u00ebn en modder en koudkry en natwees het al die leerlinge wat hierdie kamp meegemaak het, m\u00e9\u00e9r positiewe as negatiewe onthou-oomblikke om saam met hulle te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om enige kamp goed aan die gang te kry, moet die ys gebreek word en dit is wat Vrydagmiddag gebeur het. The children played \u201cHouses and Earthquakes\u201d and \u201cKnights, Horses and Cavalliers\u201d. After this everyone was right and ready and in high spirits for what came next.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lantern bekruip \u2026. Wat \u2018n avontuur! Vir die meeste kampers was hierdie \u2018n eerste. Juffroue Amor\u00e9, Sun\u00e9 en Joanne het die donkerte ingevaar om die lantern weg te steek en toe het die groot soektog begin. The children gave themselves away with all the laughter and noises, but everyone had a lot of fun!<br \/>Aangesien hierdie vir die meeste kinders hul heel eerste Landsdienskamp ooit was, het niemand regtig die Landsdiensliedjies, wat tradisioneel op kampe gesing word, geken nie. Ons het dus \u2018n lekker laataand-samesang gehad waar ons liedjies soos die Nasionale Landsdienslied, \u201cMy Bonnie lies over the ocean\u201d, \u201cCatch a falling star\u201d en \u201cKumbaja\u201d, geleer het. Juffrou Sumara het vir almal die ongelooflike storie agter die liedjie \u201cOp berge en in Dale\u201d vertel en ons het op die tradisionele Landsdiensmanier die aand afgesluit en tente toe beweeg.\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Saterdag was omtrent \u2018n dag propvol interessante gebeure. Baie uitdagings, unieke ervarings en \u2018n leeftyd se herinneringe&#8230;. Planne moes sommer vroegoggend, nog voor die dag behoorlik gebreek het, gemaak word om almal veilig van die kampterrein te ontruim. It started raining heavily in the early morning hours and the teachers had to make plans to ensure everyone\u2019s safe evacuation from the campsite. These plans had to change several times during the day as our roads became almost impossible to use for safe travelling. Maar uiteindelik was almal, groot en klein, asook al die bagasie, veilig Saterdagaand by die skool. Ons was wel sopnat, bibberkoud en vol modder, maar steeds positief om die res van ons kamp by die skool te hou. Meneer Ignus het almal toegelaat om vinnig in die koshuis te gaan stort en daarna was ons reg vir lekker verder kamp in die saal. Ons het \u2018n fliek gekyk terwyl die juffrouens \u2018n heerlike aandete voorberei het en daarna was daar kans vir kampkonsert en liedjies sing voordat 40 moe\u00eb lyfies sommer net daar op die saalvloer omgekap het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Landsdienstradisie word daar op elke kamp ook handvaardigheid gedoen. Ons het beplan om rottangvleg aan te leer. Every child first had to cover the bottom of their tray or little basket by doing modge-podge, using a serviette. All the children managed to do this part of the project on Saturday. After that was properly done and it was dry enough to continue, the real making of the baskets or trays followed on Sunday morning. Omdat rottangvleg \u2018n baie lang proses is, moes ons die groep in twee deel en het die graad 7\u2019s begin met hul skinkbordjies. Juffrou Elna het die vaardigheid gedemonstreer en het Maandagmiddag weer spesiaal tyd ingeruim om di\u00e9 kinders wat nog verder wil werk, te help om hul skinkbordjies heeltemal klaar te maak. Die graad 6-goep sal gedurende die kwartaal tydens Landsdiensmiddae hul houertjies voltooi.<br \/>While the Grade 7\u2019s were busy with hand-craft, the Grade 6-pupils once again helped with the bottle cap project for the Sweetheart Foundation. Binne \u2018n uur-en-\u2018n half het die graad 6-kampers en die personeel 60 sakke vol proppies toegemaak. Daar is ook 4 sakke vol broodknippies. Al was hierdie nie die lekkerste deel van die kamp nie, is dit iets wat vir mense met gestremdhede, ongelooflike waarde gaan h\u00ea wanneer hulle \u2018n rolstoel van die Sweetheart Foundation ontvang.<br \/>\u00a0<br \/>Juffrou Amor\u00e9 het Sondagoggend se boodskap gebaseer op die invloed wat goeie, positiewe woorde op water het en dit was ongelooflik om op video te sien. Hoeveel te meer het goeie woorde en dade nie \u2018n invloed op ons medemens nie? Landsdiens se 4 liefdes het weer eens gedurende die afgelope naweek se kamp vir elkeen wat betrokke was, uitgestaan. Nogmaals dankie vir almal se goeie gesindheid, samewerking en positiwiteit.\u00a0<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>NETBAL Op Saterdag 23 April het Laerskool Aliwal-Noord se o\/11 A netbal spelers die geleentheid gekry om aan Willem Postma [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"_acf_changed":false,"site-sidebar-layout":"default","site-content-layout":"","ast-site-content-layout":"default","site-content-style":"default","site-sidebar-style":"default","ast-global-header-display":"","ast-banner-title-visibility":"","ast-main-header-display":"","ast-hfb-above-header-display":"","ast-hfb-below-header-display":"","ast-hfb-mobile-header-display":"","site-post-title":"","ast-breadcrumbs-content":"","ast-featured-img":"","footer-sml-layout":"","ast-disable-related-posts":"","theme-transparent-header-meta":"","adv-header-id-meta":"","stick-header-meta":"","header-above-stick-meta":"","header-main-stick-meta":"","header-below-stick-meta":"","astra-migrate-meta-layouts":"default","ast-page-background-enabled":"default","ast-page-background-meta":{"desktop":{"background-color":"var(--ast-global-color-5)","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""},"tablet":{"background-color":"","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""},"mobile":{"background-color":"","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""}},"ast-content-background-meta":{"desktop":{"background-color":"var(--ast-global-color-4)","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""},"tablet":{"background-color":"var(--ast-global-color-4)","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""},"mobile":{"background-color":"var(--ast-global-color-4)","background-image":"","background-repeat":"repeat","background-position":"center center","background-size":"auto","background-attachment":"scroll","background-type":"","background-media":"","overlay-type":"","overlay-color":"","overlay-opacity":"","overlay-gradient":""}},"footnotes":""},"categories":[3],"tags":[],"class_list":["post-48","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus"],"acf":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/48","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=48"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/48\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=48"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=48"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/anps.co.za\/New_eng\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=48"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}